Die Nasionale Behuisingsonderneming (NHE) het verlede jaar vir die eerste keer sedert 2020 ’n wins getoon. Die wins van N$6 miljoen is gedeeltelik te danke aan die voltooiing ...
Ontevredenheid broei binne die Independent Patriots for Change (IPC) aangesien gefrustreerde lede die party se president, dr. Panduleni Itula, daarvan beskuldig dat hy ...
Pedro Vorster – Die muwwe skilderkunstoneel word in 1975 geskud deur ’n dapper SWA Kunsvereniging-uitstalling. Abstrakte beeldhouwerk van die bekende ...
Trofeejag op private grond dra jaarliks sowat N$350 miljoen se inkomste vir Namibië by. Die Namibië Professionele Jagtersvereniging (Napha) het gesê dit beteken werksekerheid vir professionele jagters ...
Oorbevolking, te min toiletgeriewe en ’n “ontsettende gebrek” aan toegang tot voldoende gesondheidsdienste. Dié toestande hou ernstige uitdagings in en benadeel ...