Namibia Wildlife Resorts (NWR) het reisigers versoek om hul reise versigtig te beplan, omdat daar tans geen brandstof by enige van hul ruskampe met vulstasies beskikbaar is ...
Hoewel daar gebiede in die suide van die land is wat al goeie neerslae aangeteken het, is daar egter steeds gebiede, ­veral in die verre suidooste, wat nog weinig indien ...
Nou die Sondagaand (jammer dit was so laat) het NBC ’n program oor die Spaanse tenoor Placido Domingo uitgesaai. Dié reus (letterlik en figuurlik) van die operawêreld sing ...
Die ministerie van ­binnelandse sake, immigrasie, veiligheid en ­sekuriteit het die lys van ­grensposte en doeanepunte na Namibië gewysig vir visums met aankoms en ...
Die ministerie van onderwys, kuns en kultuur het Woensdag die inligting- en kommunikasie (ICT)-projek vir transformerende onderwys in Afrika in samewerking met ...
Mediese dienste op Karibib en ­omliggende gebiede gaan verbeter met die konstruksie van ’n nuwe mediese sentrum.Die sooispitseremonie van die nuwe mediese sentrum ter waarde ...
Die regeringsmondstuk New Era Publication Corporation (NEPC) sukkel om sy skuld aan Jan Taks te vereffen, wat nou sy totale laste op N$107,8 miljoen te staan bring, ...